ROOI SOOS `N VLAM BEWEEG DIE
GLOED NADER
TONGWARM KOM LÊ DIT OOR DIE STOFAARDE
SISSEND SEIL DIT OOR ROES
SPUUG EN SPUWEND
KOM KRUL DIT OOR DIE WARM KLIPPE
KNERSEND EN KNAEND
DIE VERSKIETENDE VONKE VLIEG
DIE LUG IN
OM DIE LAASTE LEWE TE VERTEER

07/95