‘n Koue swart poel koors
in `n tuimelende diep hemel
af, af in die stoom
begrawe ons die droom.

Met verlamde tree
`n kloppende holte niks
op, op in verbuistering
karkaste vol vergelding.

02/96