Verskoon my, maar is dit nodig
hierdie wispelteurige geskille
die ongepaste grille.

Soos `n jagse tiener
het jy jouself verloën
jy dink van alles is dit te verskoon.

Kom ons speel dit het nooit gebeur
jy was nooit verlei
`n onbelangrike skei

Dis is ‘sad’
maar ons weet soveel meer
Iemand moes baie wees om dit te wou keer.

5/96