P1250314Ek loop deur hierdie woud,

wonder oor voorvaders se bloed en bene

gesirkel binne bome se blare

hulle siele ry in takke sonder vlerke

hulle kennis gesyfer diep in die grond.