P1250044My hart verlang na berge,

droë bosveld en bos geluide.

Rooi grond en geel gras.

Die stof van jou harde aarde nou

net `n klein wolkie in my long.