Jy is `n doos
as jy dink iemand sal vir jou val.
Jy met jou distorsievolle liggaam.
Jy met jou moerse gevreet.
Mens sal sweer jy beteken iets,
sonder jou is die wêreld nie `n verlies.

Die snaakste is dat jy gedink het jy gaan wegkom met alles.
Jy met jou walglike vooruitsigte
Jy wat niks kan bied
Jy met verwronge voorkom
laat die normale stom.

As ek jy is val ek in `n graf
so skei hulle die koring van die kaf.
Jy dien net om gebruik te word.
Niks meer en niks inder.
`n Blote verskynsel
`n welverdiende verwerpsel.

05.96