Soos grysklippe skud dit
op die maat van donkie se stap
van die saalsak tot in die diep put
my verskietende ster was nie
`n wens nie maar het die aarde
getref met `n knal en het my
vasgestrengel onder sy rowwe
rante.Tervergeef het ek uitgereik.

03/95