P1260996Snaaks genoeg die koue lug

herinner my aan my warm Afrika huis.

Ma roer die Matabela pap,

ek dik kombers aan Shosho se rug,

Pa kruip leesend weg in sy studeerkamer.